Home/News/Local news/Sê ons wat jy dink Local news Sê ons wat jy dink Met die Rugby Wêreldbeker wat tans aan die gang het HERAUT lesers gevra wie hul gunsteling Springbok is? September 12, 2023 Heidelberg Nigel Heraut Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Frik Nel: “Ou Faf de Klerk is my gunstelling omdat hy ook die 'skrum-half' posisie speel wat ek op my dag gespeel het.” Pierre Naudé:“Dwayne Vermeulen is my gunstelling speler. Ek het nog altyd van hierdie speler gehou.” Marko Meyer:“Faf de Klerk is beslis my gunstelling omdat hy goed speel en die game ken.” Jacques Boonzaier:“Steven Kitshoff omdat hy saam met die res van die voorste ry die enjinkamer van die span is. Hulle doen die harde werk van voor en Kitshoff is ‘n baie goeie speler.” Danie Greyling:“Malcolm Marx is my gunstelling speler. Ek was ook ‘n hakker gewees en hy speel die posisie goed.” September 12, 2023 Heidelberg Nigel Heraut Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print