Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Dié diere is tans by die DBV en gereed om aangeneem te word.

Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Roxette is ‘n Collie-kruis teef wat tans by die DBV is.
Winter is ‘n driejarige Pekingese-kruis wat op soek is na ‘n goeie huis.
Saartjie is ‘n kruisras teef wat op soek is na ‘n goeie huis.
Pappie is ‘n Pekingese-kruis reun wat soek na ‘n goeie huis.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button