SchoolsSport

Vissies ryg die doele in

D7 uitspeel rondtes vir twee Vissie spanne

Laerskool AG Visser se netbalspanne neem deel aan die klein-skole liga in die D7-Sedibengstreek.

Die skool se o11 en o12 spanne het beide hulle onderskeie ligas vir klein skole gewen en dring nou deur na die Sedibeng-uitspeelwedstryde wat op 9 en 10 Junie by Dr Malan Hoërskool in Meyerton plaasvind.

Laerskool AG Visser se o11-span.

Related Articles

Back to top button