Local news

Hoër Volkskool en Hoërskool Marais Viljoen meet kragte

Die wedstryde was deel van die NWU-PUK Uitdaag-reeks.

Die Hoër Volkskool het op 23 Maart teen die Hoërskool Marais Viljoen High School, in die NWU-PUK Uitdaag-reeks, te staan gekom.

Die wedstryde was op Marais Viljoen se velde in Alberton gespeel. Die uitslae is as volg:

• Tennis

Juniors: Volkskool verloor 44-18

Seniors: Volkskool verloor 35-28

• Hokkie (meisies)

Dogters:

o14a verloor 8-0, o14b verloor 2-1, o15a verloor 5-0, o15b verloor 4-0, o16a verloor 8-0, o16b verloor 10-0, tweede span speel 0-0 gelykop en eerste span speel 2-2 gelykop.

• Hokkie (seuns)

o16 verloor 5-0 en eerste span verloor 5-1.

• Netbal

o14a verloor 18-13, 14b verloor 18-6, o14c verloor 19-6, o15a verloor 22-12, o15b verloor 35-7, o15c verloor 10-9, o16a verloor 26-17, o16b verloor 29-5, o16c verloor 22-5, o17a wen 33-9, o17B verloor 26-22.

• Rugby

o14a verloor 39-3, o14b verloor 51-0, o15a verloor 31-0, o15b verloor 45-10, o16a verloor 38-14, o16b verloor 40-0, derde span verloor 15-7, tweede span speel 10-10 gelykop, eerste span verloor 15-12.

Related Articles

Back to top button