Local news

Diere vir aanneming

Die diere is opsoek na liefdevolle huise.

Die diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Cody is ‘n driejarige Maltese reun wat aan die DBV oorhandig is.
Shaggy is ‘n twee-maand-oue Pekingese-kruis reun wat ‘n liefdevolle huis soek.
Moxie is ‘n kruisras reun van sowat een jaar wat aan die DBV oorhandig is.
Waffles is ‘n klein kruis-ras tefie van sowat drie maande wat by die DBV aangekom het as verdwaalde.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button