Schools

Volkieraad vir 2023 is bekend gemaak

Die skool het onlangs die leerders wat volgende jaar die skool sal lei aangekondig.

Hoër Volkskool se Volkieraad vir 2023 is aangekondig.

Die leerders wat deel van die Volkieraad is:

• Meisies: Lizaan Botha, Meceila Brits, Welize Cronjé, Berindene de Bruyn, Danel de Wet, Abby Goodes, Madeli Grobler, Liane Grundling, Carli Hancke, Simoné Moll, Dené Pieters, Marla Pieterse, Abbey van As, Zené van der Merwe en Marli van Tonder.

• Seuns: Janco Baird, Joshua Booysen, Max du Plessis, Keane Duckitt, AJ Engelbrecht, Petrie Everson, Daniel Jordaan, Dian la Grange, Tristan la Grange, Matthew Luës, Francois Potgieter, Rosco Rogers, André Sprong, Hansie Strydom en Anjo Swart.

Related Articles

Back to top button