Local newsMotoringNewsSport

Volkies seil oor die dwarslat

Jessica en Linél spring vir glorie.

Twee Volkies het hulself goed van hul taak gekwyt tydens die Gauteng Atletiekkampioenskappe wat die naweek van 4 en 5 Maart plaasgevind het.

Jessica Wehmeyer het ’n derde plek in die dogters o-17 hoogspring behaal en Linél Claassens (o-15) ’n tweede plek.

Albei atlete kwalifiseer vir die SA Atletiekkampioenskappe wat op 17 en 18 Maart by die Hermann Immelman-stadion te Germiston sal plaasvind.

Jessica Wehmeyer (o-17) het ’n derde plek behaal. Foto verskaf.

Related Articles

Back to top button