Local newsNews

Ondersteun Heidelberg DBV se gholfdag

Doen jou deel sodat hulle na weesdiere kan omsien.

Heidelberg DBV se fondsinsamelings gholfdag is hierdie Saterdag (11 Maart) by Heidelberg Gholfdag.

 

Spelers kan teen R250 aan die individuele puntetelling (IPS) formaat deelneem, terwyl besighede ‘n putjie teen R1 000 kan borg.

 

Besprekings kan by Sarina by Heidelberg Gholfklub by 016 349 1062 gemaak word. Vir meer besonderhede kan Heidelberg DBV by 016 342 4114 geskakel word.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button