Dames, het jy motivering nodig?

Leandie terug op publieke aanvraag met Gemaklik in jou lyf, by Emperors Palace.

Soos landswyd gesien in 60 vertonings, moenie Leandie du Randt se motiveringspraaitjie, Gemaaklik in jou lyf, op 25 Maart, by Emperors Palace, misloop nie.

Terug op publieke aanvraag, die praaitjie beloof om ’n opbouende en inspirerende ervaring te wees.

En die talentvolle sangeres Irene-Louise van Wyk sal sorg vir vermaak as gaskunstenaar.

Die deure sal 7nm oopmaak en die praaitjie sal plaasvind om 7.30nm in die Theatre of Marcellus.

Skakel die Emperors Palace kaartjieskantoor op 011 928-1297/1213 vir meer inligting.

Die vertoning is uitsluitlik vir dames.

 

Jy kan ook lees:

Talented performer set to take you on a musical journey

What’s on in and around Germiston

Exit mobile version