School sportSport

Laerskool Delville dogters is D16 mediumskole netbal wenners

Skool trots op die 0-11 B netabal span.

Laerskool Delville se o-11 B netbalspelers het na vele liga wedstryde hul self in die tweede plek bevind.

Hulle het deurgedring na verder uitspeel wedstryde wat onlangs by Laerskool Generaal Alberts plaasgevind het.

In die eerste ronde het Laerskool Delville Laerskool Van Dyk met ’n telling van 24-11 gewen.

Gedurende die tweede ronde teen Germiston Laerskool het die dogters hul weer bewys met ’n telling van 35-8 en het ook sodoende deur gedring na die finaal teen Laerskool Baanbreker.

Die finaal was ’n naelbyter van ’n wedstryd maar die dogters het onoorwonne gestaan met ’n telling van 19-17.

Laerskool Delville se o-11 B netbalspelers was bekroon as die D16 mediumskole streekwenners vir 2017.

 

Jy kan ook lees:

Laerskool Delville’s first day done and dusted

Spanne blink uit by toernooie

 

 

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Melissa Hart (Editor) germistoncitynews@caxton.co.za, Leigh Hodgson (journalist) leighh@caxton.co.za or Puleng Sekabate pulengs@caxton.co.za.

Remember to visit the Germiston City News on the following social media platforms:

Facebook

Twitter

Instagram

YouTube 

Or add the GCN on WhatsApp 079 406 1181 or BBM (BBM Pin: 7F102137) today, to get all the latest news.

Catch-up on more local news with our sister newspapers Bedfordview Edenvale News, Alberton Record and Kempton Express.

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button