Seun haal die Noord-Gauteng krieketspan

Wel gedaan Sias.

Sias Badenhorst, ‘n leerling aan Laerskool Oosterkruin, het onlangs die Noord-Gauteng krieketspan gehaal.

Die skool is baie trots op sy uitstekende prestasie.

Jy kan ook lees:

Netbalaksie

Baie geluk graad twees

Leerlinge vir Oosrand rugbyspan gekies

Trots om ’n Goue Leeu te wees

Exit mobile version