Local newsNews

Trek jou dansskoene aan

Die sokkie sal by die NG Kerk in Kingfisherstraat, Elspark gehou word.

Trek jou danskoene nader en maak gereed vir JC Calitz Voortrekkers se sokkie op 8 April.

ALSO READ: Laerskool Elspark drive-through report collection a hit with staff, parents and learners

The groep vergader by Laerskool Elspark en is nie skool-verbonde nie. Almal is welkom om elke Maandag van 16:00 tot 17:00 by hulle aan te sluit.

Hulle het propvol programme wat kinders van alle ouderdom besig hou.

Die Voortrekkers doen ook kampe en uitstappies wat deel is van die jaarlikse program.

Die sokkie sal by die NG Kerk in Kingfisherstraat, Elspark, gehou word vanaf 18:00 tot 21:00.

Daar sal ook ouers wees om toesig te hou en die koste is R20 per person.

Kontak kommandoleier Tanya by 083 412 0489.

 
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button