Vrystaatse waternood: Leë houers gesoek

Hulp word verleen met die vervoer en verspreiding van water aan die boere in nood.

Verskeie mense het ’n groot bydra gelewer met die waternood wat die boere tans ondervind in die Vrystaat.

Japie en Miemie Strydom van Marlands wil graag die volgende persone bedank wat hulle harte oopgemaak het en hulp verleen het met die vervoer en verspreiding van water vir die boere in die Vrystaat:

Mense word steeds aangemoedig om te help deur leë houers te versamel en dit af te gee by Japie en Miemie sodat dit gevul kan word met water vir die boere wat dit benodig.

Vir meer inligting of navrae, kontak Miemie of Japie by 011 827-7524.

Other articles you may be interested in:

Resident wants school to adhere to water restrictions

Hefty fines for not obeying water restrictions

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version