Local newsNews

Viering van ’n spesiale mylpaal

Dave en Annetjie Hebler het hul spesiale herdenking op 8 Oktober gevier.

Inwoners van SAVF Kowa Pienaar Ouetehuis, in Elspark, Dave en Annetjie Hebler het hulle 63ste huweliksherdenking verlede Dinsdag gevier.

Die egpaar se kinders, Annemarie en Chris Pretorius, hulle kleinkinders, agterkleinkinders en die Kowa Pienaar inwoners, asook personeel, het die paartjie baie geluk met die mylpaal gewens.

ALSO READ: Couple renews vows at 50th anniversary

“Ons sê dankie vir die Here dat Hy julle vir soveel jare vir mekaar gespaar het,” het Chris gesê.

“Ons almal bid julle ’n geseënde jaar toe en mag die guns en seëninge van die Here altyd met julle wees.”

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Melissa Hart (Editor) germistoncitynews@caxton.co.za or Leigh Hodgson (News Editor) leighh@caxton.co.za or Kgotsofalang Mashilo (journalist) kgotsofalangm@caxton.co.za

Remember to visit the Germiston City News on the following social media platforms:

Facebook

Twitter

Instagram

YouTube

Or add the GCN on WhatsApp 079 406 1181 or BBM (BBM Pin: 7F102137) today, to get all the latest news.

Catch-up on more local news with our sister newspapers Bedfordview Edenvale News, Alberton Record and Kempton Express.

 

Related Articles

Back to top button