School sportSport

Spanne blink uit by toernooie

Die o-13 rugby en netbalspanne van Laerskool Elspark het aan twee superreekse deelgeneem.

Die o-13 netbal- en rugbyspanne van Laerskool Elspark het aan twee superreekse deelgeneem.

Die super 16 was by Spur en Hoërskool Oosterlig aangebied.

Die skool se netbal- en rugbyspan, het deurgedring na die finale en as wenners uit hul onderskeie stryde getree.

Die rugbyseuns het teen die Laerskool Delville span gespeel en die netbal dogters het teen die span van Laerskool Orion meegeding.

Tydens die super 12 toernooi tree albei spanne weer as wenners uit die reeks.

Die rugbyspan het teen Laerskool Randfontein gewen en die netbalspan naelskraap teen Laerskool AG Visser.

Die skool is baie trots op hierdie spanne en hul prestasies.

Jy kan ook lees:

GCU host successful school race

New shirts for swimming team

School’s swim-a-thon a lot of fun

Hoërskool Goudrif out-performs other schools

Related Articles

Back to top button