Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Die fikse fietsryers van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het baie goed presteer tydens die onlangse 2023 XCO-reeks. Michiel Genis en Mary Jane Rabie is albei in die Limpopo-span opgeneem. Michiel het Limpopo tydens die interprovinsiale kompetisie in Cascades, Pietermaritzburg, verteenwoordig.

Related Articles

Back to top button