Nuwe boeke wag om gelees te word

Daar is min dinge wat so lekker ruik soos ’n splinternuwe boek, sê die boekliefhebbers.

Die Leeskring in Modimolle het weer talle nuwe boeke op hul rakke uitgepak. Daar is iets om elke leessmaak te bevredig.

Op die Afrikaanse boekrakke pronk hierdie nuwelinge: Blinde Mol of Wyse Uil deur Susan Coetzer, Moord op Stellenbosch deur Julian Jansen, Heimweë van Sophia Kapp, Op pad na Moormansgat van Chris Karsten, Die Kapokdokter van Francois Loots, Roofdier van Marie Lotz, In die Tyd van die Gif van Dana Snyman, Uit die Donker van Santie van der Merwe, Doolhof geskryf deur Rudie van Rensburg. Daar is ook Die Vyfde Aspoester van Jan Vermeulen, Die Vloek van Levitikus van Ben Viljoen en Roman van Cas Wepener.

Op die Engelse boekrakke is die volgende boeke uitgepak: Next in Line van Jeffery Archer, Long Shadows van David Baldacci, The Murder Book van Mark Billingham, Overkill van Sandra Brown, No Plan B van Lee Child, Hellburner van Clive Cussler, Livid van Patricia Cornwell, Hands, Down van Felix Francis, The Boys from Biloxi van John Grisham, Home Front van Kirsten Hannah, Picture You Dead van Peter James, Dirty War van Stephan Leather, Private Beijing van James Patterson, Our Poisoned Land van Jacques Pauw, Desperation in Death van J.D. Robb, The Becoming 2 van Nora Roberts, Trip Tych van Karin Slaughter, Dreamland van Nicholas Sparks en Before We Were Yours van Lisa Wingate.

Die volgende boeke is ook geskenk: Die Inkommer van Jan Bonthuys, Terwille van die Vaders van Marzaan le Roux Van der Boon, Die Lang Man Sonder Skaduwee van Antoinette Pienaar, Voorbladnooi deur Nellie Dreyer.

Engelse skenkings sluit in New York to Dallas van J.D. Robb, A Perfect Life en Secrets van Danielle Steel, The Forgotten van David Baldacci, Forbidden Places van Penny Vincent, Summer with You, Hidden Riches en The Winning Hand van Nora Roberts, Moving van Jenny Éclair, Verity van Colleen Hoover, Cat and Mouse van James Patterson, The Hammer of Eden van Ken Follet, The Soldier’s Wife van Joanna Trollope en The Power of One van Bryce Courtney.

Die Leeskring is op Maandae en Donderdae van 09:00 tot 12:00 en van 14:00 tot 17:00 oop. Boeke kan geleen word teen R10 per boek. Hulle is geleë in Steve Tshwetestraat 13 (die ou Hospitaalstraat) in Modimolle.

Vir meer inligting, bel vir Marthie Alberts by tel. 082 441 9047 of tel. (014) 717 5080 of vir Elsie Koch by tel. 072 249 1205.

Exit mobile version