Die maandelikse fotokompetisie se wenners is ook aangewys.
Kranige fotograwe word hartlik genooi om die volgende aanlynsessie op Dinsdag 9 Maart om 18:15 gratis by te woon.
Bel gerus vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur vir haar e-pos na lizellekoch@gmail.com om die nodige inligting vir die aanlynsessie te verkry of om by die klub aan te sluit.
You can read the full story on our App. Download it here.