Lifestyle

Fantasiewêreld skuil tussen storieboeke se bladsye

Trot­seer die win­ter­koue met ’n goeie boek en ’n snoe­si­ge kom­bers.

Die Lees­kring in Mo­dimol­le het weer ver­skeie nu­we boe­ke op hul rak­ke uit­ge­pak. Die Afri­kaan­se boe­ke sluit in Fran­cois Bloem­hof se Diere­tuin, Ste­faans Coet­zee se Wit Wolf, Fran­cois Loots se Spook in die Huis, Cha­nette Paul se Lira en Jan van Ton­der se Roep­man.

On­der die Engel­se boeke is David Bal­dacci se The Fallen, Michael Connelly se Dark Secret Night, Robert Galbraith se Career of Evil, Tami Hoag se Deeper than the Dead, Susan Lewis se The Secret Keeper, James Patterson se 13 Minute Murder, Michael Rogotham se The Secret She Keeps en Karen Rose se Death is Not Enough.

Die Lees­kring het ook sken­kings ont­vang en John Grisham se The Innocent Man, Robert Ludlum se The Janson Command en Sara Molliner se The Whispering City is ook vir le­sers be­skik­baar.

Le­sers kan boeke op Maan­dae en Don­der­dae van 09:00 tot 12:00 en van 14:00 tot 17:00 uit­neem. Die Lees­kring is in Steve Tshwe­te­­straat 13 in Modi­mol­le.

Vir meer in­lig­ting, bel vir Mar­thie Al­berts by tel. 082 441 9047 of tel. (014) 717 5080 of vir El­sie Koch by tel. 072 249 1205.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button