LifestylePets

Diere en hul maniere

Elke hond (kat of budgie) kry sy dag! Hier kan lesers foto's plaas van hul geliefde troeteldier vir almal om te sien.

Dié tefie is verlede week in Nelson Mandelarylaan in Modimolle opgetel en haar eienaars kon nie opgespoor word nie. Sy is by die Kranskop-dierekliniek. Haar eienaars of iemand wat haar ’n goeie tuiste kan aanbied, kan die kliniek skakel by tel. (014) 717 5996.

 

’n Werpsel klein katjies in Modimolle is op soek na goeie huise. Hulle is ses weke oud. Vir meer inligting skakel tel. 074 484 4022.

Related Articles

Back to top button