Kotie se soet- en souttertdoppies

Met die jare het Kotie Engelbrecht-Hedin, bekende boervrou van Vaalwater, haar tertdoppieresep aan al haar beste vriendinne gegee.

Die resep is ook in die plaaslike NG Kerk se resepteboek opgeneem.

Sy sê as sy 10 c kon kry vir elke doppie wat sy al gebak het, sou sy ’n huis kon koop. Sy deel graag hierdie bobaasresep met Die Pos se lesers:

Klits saam:

Sif saam:

Metode:

  1. Meng die twee mengsels goed saam. Spuit of smeer ’n klein kolwyntjiepan.
  2. Maak klein balletjies in die holte van jou handpalm. Plaas in kolwyntjiepan en voer kante van pannetjie uit.
  3. Bak by 180°C tot ligbruin.
  4. Doppies kan gestoor word in ’n lugdigte houer en gebruik word soos nodig met ’n soet- of soutvulsel.
Exit mobile version