LifestylePets

Diere en hul maniere

Elke hond (kat of budgie) kry sy dag! Hier kan lesers foto's plaas van hul geliefde troeteldier vir almal om te sien.

’n Wyfiekat wat ongeveer ses maande oud is, is beskikbaar vir aanneming by die Kranskop-dierekliniek in Modimolle. Sy sal gesteriliseer word. Vir navrae skakel tel. (014) 717 5996.

 

’n Werpsel jong katjies op Modimolle is op soek na huise waar hulle goed versorg sal word. Hulle is gratis en eet self en gebruik ’n sandbak. Vir meer inligting skakel tel. 082 327 1260.

Related Articles

Back to top button