Advertensie: Prestige Game and Hunt-veiling

Die gewilde Castle De Wildt buite Modimolle bied hul 6de Prestige Game & Hunt-veiling aan.

 

 

’n Miernes van bedrywighede vind op Vrydag en Saterdag 13 en 14 Julie by Castle de Wildt buite Modimolle plaas.

Buiten die 6th Prestige Game & Hunt-veiling  wat op Saterdag plaasvind, is daar ook op albei dae ’n kunsmark met kosstalletjies.


Besoek Castle De Wildt se webtuiste vir meer inligting: www.castledewildt.co.za

Exit mobile version