Lifestyle

MOTORPOS: Peugeot 308 maak terugkeer

’n Beeldskone ontwerp.

Die Peugeot 308 was die afgelope twee jaar nie in Suid-Afrika beskikbaar nie, maar dié leemte word nou uiteindelik deur ’n blink nuwe model gevul.

Die 308 het, soos van Peugeot verwag, ’n beeldskone ontwerp.

Met pragtige lyne, ’n smaakvolle kajuit en die beste in klassitplekke, bied die 308 ’n unieke Franse-styl vir kieskeurige die kopers.

Onder die enjinkap is ’n piepklein 1.2-petrol, maar met die turbo se hulp lewer hy ’n parmantige 96 kW terwyl belaglike brandstofpryse darem nie te veel sal pla nie.

Teen sy prys is daar nie veel meer stylvolle motors nie, ongelukkig sal daar weinig van die R335 000 oorbly teen inruiltyd.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button