Local sportSport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Laerskool Nylstroom se op-en-wakker o.11 A-netbalspan was naaswenners in die Waterberg-liga se groep 1. Voor is Jané Badenhorst, Riki Modisane en Oratile Moloto. Agter is Isabella Swart, Leandri van Deventer, Janika van Niekerk, Chazel Meyer en Arné Oosthuizen.
Die o.10 A-netbalspan van Laerskool Nylstroom is naaswenners in die Waterberg-liga se groep 1. Voor is Joycelin van Zyl, Lizey Boshoff en Marloné Kleynhans. Agter is Sjarlé Korff, Nina Turvey, Matiné Marais en Karien Janse van Rensburg.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button