Local sport

Hoërskool Piet Potgieter se skuts tref die kol

Die skuts van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het uitstekende plekke behaal tydens die Limpopo Luggeweerskietkampioenskap wat op Saterdag 11 Mei in Makhado (Louis Trichardt) gehou is.

Leerlinge van Laerskool Krugerpark neem ook onder die HPP-vaandel in die o.14-veerkategorie deel.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button