Local sport

Laerskool Warmbad trots op top-atleet

Divan Nel het Laerskool Warmbad met trots verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse skole kampioenskap wat Maandag, 25 Maart plaasgevind het by die Universiteit van Limpopo.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button