Local sport
Warries o.14-span is kookwater
Hoërskool Warmbad se groentjie rugbyspan (o.14) het Saterdag,16 Maart aan almal bewys dat hulle nie terugstaan vir kompetisie nie.
Dié span het hulle harte uitgespeel en stof in Curro Heuwelkruin se oë geskop toe hulle 33 – 0 gewen het.