Petri Grobler en Micke Prinsloo (links), twee-
kamp-atlete van Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane, is in die Limpopo A- span opgeneem en Gerard Kruger is in die B-span. Die drie vasbyters neem van 29 tot 30 Maart aan die Suid-Afrkaanse kam-
pioenskap in Bloemfontein deel.