Local sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Laerskool Nylstroom se o.10-krieketspan is trotse Limpopo-wenners nadat hulle Laerskool Phalaborwa op Donderdag 28 September in Polokwane geklop het. Voor is Hanno Alcock, Diwan Aukamp, Ludre Viljoen, Daniël van Wyngardt, Hotaru Zeni en MW van der Merwe. Agter is Eben Roets, MJ Kleynhans, Buksie de Jager, Leandro Booysen, Ehan Timmerman, Johanko Brits en Juan de Jager.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button