Local sport

Armdrukkers reg vir Afrika Spele

Die armdrukkers van Modimoille het aan ’n toernooi van die Suid-Afrikaanse Armdruk Federasie (SAAF) in Mpumalanga deelgeneem en bykans almal het gekwalifiseer vir die Afrika Spele wat aanstaande jaar in Maart in Accra, Ghana, gehou word, asook vir die wêreldkampioenskap wat in Augustus 2024 ook in Ghana plaasvind.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button