Home/Sport/Local sport/Oor die wenstreep… Local sport Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. August 13, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Laerskool Nylstroom se eerste tennisspan het al hul uitklopwedstryde gewen om hul plek in die finaal van die BNP Paribas Rising Star Limpopo-tennistoernooi te verseker. Hulle het Laerskool Pietersburg-Oos in die finaal geklop om vir die tweede agtereenvolgende jaar met die trofee weg te stap. Die byeenkoms het op 4 en 5 Augustus in Polokwane plaasgevind. Die nasionale kampioen- skap vind op 27 en 29 Oktober plaas. Op die foto is Rudolph Kirstein, AB de Villiers, Ruben Lourens en Dirk Nortman. August 13, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print