Local sport

Gimnaste tuimel vir ’n wen

Gimnaste van die Kruiskrag-gimnastiekklub in Bela-Bela het puik gevaar tydens ’n klubkompetisie op Saterdag 22 Julie in Lephalale.

Voor is Mia-Mari Barnard (algeheel eerste in haar kategorie), Lenchen Kellerman (silwer) en Mioné Smith (brons). Agter is Divan Nel (goud), Derik Smith (brons) en Jemma de Beer (goud). Sinzé Oosthuizen (algeheel eerste) was afwesig met die neem van die foto.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button