Local sport

Hansierugby kraai koning!

Hoërskool Hans Strijdom het Saterdag 20 Mei teen Hoërskool Frans du Toit van Phalaborwa rugby gespeel.

Die Hansies het op hul tuisbodem gespeel en al hul wedstryde gewen. Die eerstespan het oortuigend met 27-12 geseëvier. Herman Steyn, Die Pos se fotograaf, het die aksie op film vasgelê.

Lewaldt Ferreira, binnesenter van die Hansies, word deur Pieter Harmse (slot) opgetel in die lynstaan.
Hendré Botha, flank van die Hansies, op pad doellyn toe.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button