Local sportSport
Hou bene, hou!
Die langasematlete van verskeie skole het op Saterdag 13 Mei aan die tweede landloopligabyeenkoms wat by Curro Northern Academy in Polokwane gehou is, hul beste gegee. Die derde ligabyeenkoms vind op Saterdag 3 Junie in Modimolle plaas en word aangebied deur die Fitness for All-klub.
You can read the full story on our App. Download it here.