Local sport

Hokkiespanne sorg vir groot opwinding

Die hokkiespanne van Hoërskool Nylstroom en Hoërskool Warmbad het mekaar op Vrydag 12 Mei die stryd aangesê op die Warries se tuisveld. Die Nylies se eerste- en tweedespan het met 2–0 gewen en die Warries se o.15-span ook met 2–0. Die Warries se o.14-span het met 1–0 gewen. Foto’s: Herman Steyn

Eerstespanspeler van die Nylies, Carlise Dyse, is opgewonde oor die doel wat sy aangeteken het.
Lindi Loots van die Nylies en Karla du Plessis van die Warries spook sake uit tydens die eerstespan se wedstryd.
Twee punte! Leane van Deventer en Anri Loots van Hoërskool Nylstroom se eerstehokkiespan vier hul span se oorwinning.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button