Local sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Ruan Turvey van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het vanaf 25-27 Maart aan Swem Suid-Afrika se Vlak 3-swemkampioenskap in Germiston, Gauteng, deelgeneem. Ruan het goed gevaar in rugslag, wisselslag, vryslag en borsslag en hy het in sy onderskeie items onder die top 30 geëindig het.
Mia Botha van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het vanaf 20-21 Maart aan die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekbyeenkoms in Pietermaritzburg, Kwazulu-Natal, deelgeneem. Sy het algeheel ’n vierde plek in die 200 m vir meisies o.13-behaal.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button