Local sport

Ywerige fietsryers laat die speke sing

Hierdie ywerige fietsryers van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het op Saterdag 18 Maart aan die derde XCO-fietsrykompetisie by Bouncy Croc buite Mookgophong deelgeneem.

Al vier het in die topdrie in hul onderskeie afdelings geëindig. In die Sub Nippers afdeling was Herlo Genis eerste en Sebastiaan Rabie derde. By die Sprogs het Mary-Jane Rabie derde geëindig en in die sub-juniorsafdeling was Michiel Genis tweede.

Sebastian Rabie.
Herlo Genis.
Mary-Jane Rabie.
Michiel Genis.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button