Local sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Johanco Potgieter, ’n oud-leerder van Hoërskool Warmbad, is onlangs gekies om sy rugbyloopbaan by die Internasionale Rugby Instituut (IRI) in Pretoria voort te sit. Johanco het in 2022 homself op verskeie geleenthede bewys as ’n kranige rugbyspeler met baie potensiaal. Hy was ook deel van die toerspan wat in Ierland aan die Arthur Johnson-toernooi deelgeneem het. Nou dat hy deel is van die IRI, gaan hy vanjaar as ’n losvoorspeler vir die Naka Blou Bulle uitdraf en kan deur die IRI skeidsregter-kursusse voltooi. Johanco beplan om tussendeur homself as sjef te bekwaam.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button