Local sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Frans van der Westhuizen, ’n gr. 8-leerder aan Hoërskool Nylstroom, gee sy beste tydens sy beurt in verspring.
Die Nylies se onderhoofseun, Gavin Smith, maak vir Nathan Coetzee (gr. 8) touwys in die gewigstootsirkel tydens die gr. 8’s se atletiekdag wat op Vrydag 13 Januarie plaasgevind het.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button