Local sportSport

Kookwatersport

Die Frikkies is gerat vir vanjaar se wintersport.

Die eerste rugbyspan van Hoërskool Frikkie Meyer het ’n wegholoorwinning in hul eerste wedstryd teen Hoërskool Brits behaal. Op die foto is HJ Janse van Rensburg op die aanval.
Chrisna Barnard benut die vangkans en sorg dat die bal afgevoer word na die doele. Die Frikkies het die wedstryd met 19-0 gewen.
Elodie van Emmenes, een van die jongste eerstespan hokkiespelers, doen haar bes om die doelhok te verdedig.
Marelize Visser van Hoërskool Frikkie Meyer se eerste hokkiespan het ’n manhaftige poging aangewend om die teenstaanders te keer, maar moes die knie buig teen die Brits-span.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button