Local sportSport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Hierdie atlete van die Euphorbiaskool in Mookgophong het almal op die podium verskyn tydens die Waterberg-distrik atletiekbyeenkoms wat op Vrydag 25 Februarie by Laerskool Eugène N. Marais in Mookgophong plaasgevind het. Hulle is Mia Botha (100 m, 150 m-hekkies en 150 m), Lize Janse van Vuuren (spiesgooi en 75 m-hekkies), Annika Fouché (gewigstoot) en Robert Abrahamse (200 m-hekkies).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button