Local sportSport

Euphorbia-atlete presteer goed

Die Euphorbiaskool in Mookgophong se jaarlikse bokkesport het op Dinsdag 25 Januarie by die skool plaasgevind.

Die Kiewiet- en Loeriespanne het die dag met groot opgewondenheid en geesdrif aangepak.

Atlete van die Euphorbiaskool het vroeg in die seisoen reeds hul staal gewys en verskeie nuwe rekords opgestel. Die atlete op die foto is Kara Muller (junior Victrix Ludorum), Zanco Smit (junior Victor Ludorum), Mia Botha (senior Victrix Ludorum) en Robert Abrahamse (senior Victor Ludorum). Elbie Jansen van Vuuren, die skool se atletiekorganiseerder, staan by hulle.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button