Local sportSport

Laerskool Nylstroom-atlete nael dat dit klap

Laerskool Nylstroom se leerders het op Vrydag 21 Januarie ywerig deelgeneem aan die huissport wat by die skool gehou is.

Die Fisante- en Patryse-spanne het hul maats geesdriftig in die versengende hitte aangemoedig. Foto’s: Herman Steyn

Naellope is ’n ernstige saak vir hierdie groep gr.5- seuns wat meegeding het in die o.12-wedloop tydens Laerskool Nylstroom se huissportbyeenkoms.
Henco Marx (gr. 6) het die seuns o.12-naellope in ’n baie goeie tyd gewen.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button