Local sportSport

Dié spelers gooi die skeie dat dit klap!

Verskeie jukskeitoernooie — waar Waterberg- en provinsiale klubs meegeding het — is in November gehou.

Die eerste opwarmingswedstryd het begin November met 14 spanne van verskillende klubs afgeskop. Die Naboom-liga en Negester-toernooi het daarna gevolg.

Jukskei-wedstryde word gewoonlik in drie kategorieë gespeel — amateurs, mededingend en professionele spelers.

Die B-afdelingwenners was Jan Smal (spankaptein), Pieter du Plessie, Temotheus Verster en Andries Verster. De Graaf Genis in groen was die baanbeampte.
Gerda van der Walt, Kathy Heyneke, Elize Matthee en Isabel van der Merwe van Die Oog-aftreelandgoed het in die C-afdeling
tydens die liga geseëvier. Saam met hulle staan De Graaf Genis wat die baanbeampte was.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button