Local sportSport

Toekoms wink vir Nylie-tennisspelers

Die gedugte tennisspanne van Hoërskool Nylstroom het op Donderdag 26 Augustus in Modimolle met Hoërskool Piet Potgieter van Mokopane afgereken.

Die Nylies het tot dusver al hul wedstryde gewen en lê hoog op die ranglys. Hul volgende wedstryde is teen Hoërskool Ellisras.

Herman Steyn van Die Pos was daar om die aksiefoto’s te neem.

Anika Holtzhausen van Hoërskool Nylstroom slaan ’n kishou in die wedstryd teen Hoërskool Piet Potgieter.
Hoërskool Nylstroom se eerste seunstennisspan het hul teenstaanders, Hoërskool Piet Potgieter, op Donderdag 26 Augustus oortuigend gewen. Op die foto is Franco van Zyl op die aanval.
Die staatmaker Nylie-tennisspeler, Heinrich Steffen, het die afgelope seisoen bygedra tot sy span se seges. Die Nylies se volgende wedstryd is teen Hoërskool Ellisras.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button