Die Kiewiet-span het stof in die oë van die Loerie-span geskop.
Home/Sport/Local sport/Euphorbiaskool skop stof op Local sportSport Euphorbiaskool skop stof op Die Euphorbiaskool in Mookgophong het op Woensdag 24 Maart hul interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied. April 12, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die gr. 7-leerders van die Kiewiet-span het goeie sportmangees getoon. Voor is Henk Geyser en Jannes Smith. Agter staan Ruleen Rautenbach, Lian Pretorius, Lené de Bruin, Eben Botma en Jannecke Kellerman. Die Kiewiet-span het stof in die oë van die Loerie-span geskop. Hierdie atlete van die Euphorbiaskool het almal bestaande rekords verbeter. Voor is Hannes Roux en in die middel staan Rudi Fourie, Willem Botha, Le Roux Hancock, Mieke Botma en Divan de Bruin. Agter hulle staan Renier Pieterse, Wihann Schalekamp, Cheline van Jaarsveld, Ludolf Pretorius, Jurgens van Aswegen, Mia Botha en Le Roux Brits. Die toppresteerders van die interhuisatletiekbyeenkoms was Divan de Bruin (senior Victor Ludorum), Mia Botha (senior Victrix Ludorum), Kara Muller (junior Victrix Ludorum) en Willem Botha (senior Victor Ludorum). April 12, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print