Local sportSport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Jan Prinsloo (83), beter bekend as Jan Das, is ’n oudleerder van Hoërskool Warmbad wat hom onderskei het as sportman en diep spore in provinsiale, nasionale en internasionale rugby getrap het. Prinsloo, wat in 1957 gematrikuleer het, kan met reg trots wees op sy Springbokbaadjie, Rhino-baadjie en Protea-baadjie wat deur South African Rugby League (SARL) aan hom toegeken is. Dié sportman, wat in 2013 die vaandel by die amptelike opening van die 21ste Wêreld Meestersatletiekkampioenskap in Brasilië gedra het, is vanjaar deur SARL as ’n legende in hul heldesaal vereer. Prinsloo is ’n inwoner van Potchefstroom.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button