Local sportSport

Kolhou!

Die vreugdesvure het die afgelope naweek by die Elebula Ope-gholf­toer­nooi gebrand nadat Tanya Motk, bekende juwelier van Bela-Bela, ’n perfekte kolhou geslaan het.

Die toernooi het oor twee dae op die Ze­bula- en die Elements-gholfbane bui­te Be­la-Be­la plaas­ge­vind.

Dit is die twee­de amp­te­li­ke toer­nooi van die Lim­po­po-gholfu­nie na­dat be­per­kings op sport­ak­ti­wi­tei­te vroe­ër ver­slap is. Altesame 92 gholf­spe­lers van reg­oor Lim­po­po het aan die toer­nooi deel­ge­neem.

Die al­ge­he­le mans­wen­ner was Jan­nie Bronk­horst van die Po­lok­wa­ne-gholf­klub en die vrou­e-wen­ner was Ma­riette Wei­de­mann van die Zebula-gholf­klub.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button