Local sportSport

Langasems vereer

Die Warm­bad-ma­ra­thon­klub het op Don­der­dag­aand 21 No­vem­ber hul jaar­af­slui­ting aangebied en lede tydens dié geselligheid vir hul pres­ta­sies ver­eer.

Die klub het vanjaar sy 30ste be­staans­jaar ge­vier.

 

Die spanpres­ta­sie­toe­ken­ning het ge­gaan aan Tjaart (snr.), Min­nie en Tjaart (jnr.) Oost­hui­zen, wat vanjaar as span aan die Com­rades-ma­ra­thon deelgeneem het. Tjaart snr. en Min­nie het ook ’n pres­ta­sie­toe­ken­ning ont­vang om­dat hul­le vanjaar hul tiende Com­rades-marathon vol­tooi het. Op die fo­to is Neels Ven­ter (klub­voor­sit­ter), C­arel Coet­zee (borg), Tjaart (jnr.), Min­nie, en Tjaart (snr.) Oosthuizen.

 

A­lice Coet­ser (regs) was die eers­te vroulike klublid oor die eindstreep ty­dens vanjaar se Com­rades-ma­rat­hon. Sy het die wed­loop in 09:06:10 vol­tooi. Saam met haar op die fo­to is Neels Ven­ter (klub­voor­sitter) en Ca­rel Coet­zee (borg).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button